Kandjeke gesels oor toestande by plaaslike owerhede
Die ouditeur-generaal Junias Kandjeke het groot uitdagings met oudits van plaaslike owerhede wat gereeld ongerymdhede toon. Kosmos 94.1 Nuus het met hom gesels oor hoe die nuwe partye, wat onlangs oorgeneem het by verskeie plaaslike owerhede tot dusver gevaar het.