Karibib/Okh brande onder beheerNovember 2, 2021

Die brande in die gebied van Karibib en Okahandja is onder beheer gebring. Die brande het Sondag ontstaan en volgens Sean Naude van die Namibian Marshall Rangers het die gemeenskap weereens saamgetrek en hand bygesit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *