SA se demokrasie word grootNovember 2, 2021

‘n Politieke kommentator van die Universiteit van Stellenbosch, Abel Esterhuyse, sê die afgelope plaaslike owerheidsverkiesing in die buurland was goed georganiseer en daar was nie groot probleme nie. Hy het dit as ‘n teken van ‘n toenemende volwasse demokrasie beskryf. Esterhuyse sê daar was ‘n laer as verwagte opkoms en dit is dalk ‘n teken van die tye:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *