Buurland stem vandag, ANC het uitdagingsNovember 1, 2021

Suid-Afrikaners gaan vandag na die stembus vir die buurland se plaaslike owerheidsverkiesings, om rade vir alle distriks-, metropolitaanse en plaaslike munisipaliteite in elk van die buurland se nege provinsies te kies. Die vrae wat almal tans vra, is of die ANC sy meerderheid gaan behou. Professor Andre Duvenhage, ‘n politieke ontleder in Suid-Afrika.

Dit is wat professor Duvenhage met vandag se verkiesings verwag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *