Marvin Orie is Sapra se nuwe presidentOctober 31, 2021

Rugby: Die Springbok-slot Marvin Orie is die nuwe president van die Suid-Afrikaanse Rugbyspelersvereniging, Sapra. Die 28-jarige Orie het by die voormalige slot van die Westelike Provinsie, Chris van Zyl, oorgeneem wat uit beroepsrugby getree het. Oupa Mohoje is nou weer terug in die vise-presidentspos na hy in Van Zyl se afwesigheid as president waargeneem het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *