Interessante inligting oor verbandleningOctober 30, 2021

Wanneer na die finansiële state van die Namibiese Aandelebeurs se genoteerde banke gekyk word, is volgens berigte opgemerk dat die uitstaande verbandlenings hoër in waarde is as die kollaterale of sekuriteit wat op hierdie lenings verskaf word. Met ander woorde, sommige huishoudings kan lenings afbetaal wat meer werd is as hulle huise. Arney Tjarondo, ontleder by High Economic Intelligence, verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *