Saoedi gaan groen, baie groen

Die kroonprins van Saoedi-Arabië, Mohammed bin Salman, het by ‘n mylpaal-konferensie in Riyadh onderneem dat sy land teen 2060 koolstof-neutraal sal wees. Hy sê Saoedi-Arabië wil ‘n wêreldbestemming vir volhoubare toerisme word en Riyadh tot een van die mees volhoubare stede in die wêreld ontwikkel. Prins Charles, wat die konferensie aanlyn toegespreek het, het die onderneming verwelkom. Hy sê daar is min geleenthede om te benut, en ook verwys na die verbintenis tussen Islam en die natuur:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *