Covid – vroue kry emosioneel swaarder

‘n Internasionale span navorsers het bevind die Covid-19-pandemie het tot ‘n groter toename in depressie en angsversteurings by vroue as by mans gelei. Die medeskrywer van die studie is ‘n ere-professor in epidemiologie en biostatistiek by die Universiteit van Kaapstad. Charles Wiysonge sê dit was te wagte omdat vroue waarskynlik meer geraak word deur die pandemie se maatskaplike en ekonomiese gevolge. Suid-Afrikaanse verslaggewer Charlene du Toit het meer besonderhede: