Humeure vlam op toe Wes-Kaapse taxi-bestuurders in hegtenis geneem is

Humeure het vroeër vandag opgevlam, met drie taxi-bestuurders wat deur Wes-Kaapse polisie in hegtenis geneem is tydens ‘n wetstoepassingsoperasie. Verkeersbeamptes is ontplooi ná berigte dat operateurs onwettig op die geslote B97, Paarl/Mbekweni-roete passasiers vervoer het. Dié roete is in Julie gesluit, as ‘n maatreël om geweld tussen Wes-Kaapse taxi-verenigings te stuit. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …