SA landboubedryf is hoeksteun van herstelplanOctober 14, 2021

Die Suid-Afrikaanse minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, sê die landboubedryf is ‘n hoeksteen van die regering se herstelplan en daarom onderneem die regering om ten volle met die bedryf saam te werk. Hy het gepraat tydens Agri SA se jaarlikse kongres. Gordhan sê dit is bemoedigend om te sien hoeveel klein en medium ondernemings in die bedryf aan die herstelplan deelneem.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *