Imtiaz Sooilman word vereer

Die stigter van Gift of the Givers dr. Imtiaz Sooliman is as Suid-Afrika se Social Justice-kampioen vir 2021 benoem. Gift of the Givers het duisende mense tyden die pandemie bygestaan en doen dit steeds. Sooliman het, soos verwag, alle eer aan sy personeel en die voorstelinie-werkers gegee…