SA-boere gee op op piesangs

Die meeste piesangs op Suid-Afrikaanse groothandel-markte kom tans van Mosambiek en eSwatini. Handelaars het aan die webtuiste FreshPlaza.com gesê die hoeveelheid piesangs uit Suid-Afrika neem jaarliks af omdat boere, veral in Mpumalanga, eerder avokado’s en makadamia-neute aanplant. Een handelaar beraam dat daar tans 60 persent uit Mosambiek kom teenoor 40-persent plaaslike piesangs.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *