Blou Bulle ent vandag

om die land te help om nader aan bevolkingsimmuniteit te kom. Almal tussen die ouderdomme van 18 en 34 het hulle dié maand aangesluit by mense wat geregtig is op ‘n inenting. ‘n Woordvoerder van die stad, Lindela Mashigo, sê die Blou Bulle wil meer mense aanmoedig om ingeënt te word: