Brandstofprys: taxi-vakbonde is nog stil

Die Namibiese ministerie van vervoer sê hy het nog geen aansoek van taxi-vakbonde ontvang om die huidige 12 dollar prys te hersien nie. Die navraag deur Kosmos 94.1 Nuus volg na die aankondiging dat die brandstofprys môre om middernag met 60 sent per liter petrol en 30 sent per liter diesel styg. Julius Ngweda, woordvoerder by die ministerie.