Kenner sê oor ‘newbie’ minister van omgewingsake March 26, 2025
Namibië se nuwe omgewing en toerisme-minister, Indileni Daniel, is dalk relatief onbekend in die bedryf, maar haar aanstelling is met optimisme begroet. Die toerismesektor hoop dat sy vars idees sal bring, veral in die bevordering van volhoubaarheid en inklusiwiteit. Belangrike fokusareas sluit in die verwydering van belegging-bottelnekke, die ondersteuning van digitale transformasie en natuurlik omgewingsimpak studies se standaarde. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die Namibiese ekoloog dr. Peter Cunningham, wat meer het oor ‘n belangrike aspek waarop sy moet fokus.
Hy voeg by dat monitering dringend geïmplementeer moet word, om mense eerlik te hou.