‘Mbumba was waardige leier’March 23, 2025
Met president Netumbo Nandi Ndaitwah nou aan die stuur van sake in Namibië, het kenners begin met ‘n bestek-opname van haar voorganger, Nangolo Mbumba. Mbumba het die leisels oorgeneem na die dood van Hage Geingob. Kosmos 94.1 Nuus het dr. Marius Kudumo, ‘n bestuurskenner en politieke kommentaar, gesels, wat oudpresident Mbumba as ‘n waardige leier beskryf.