Bibi hou voet by stuk die oorlog sal voortduurMarch 19, 2025

Die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê die nuwe vlaag van lugaanvalle teen Hamas-teikens in Gaza is maar die begin. Minstens 413 mense is dood en nog 562 is in Maandag se aanval beseer. Die lugaanvalle het ‘n einde gebring aan die brose skietstaking tussen Hamas en Israel. Netanyahu het sy voornemens herbevestig om aan te hou veg totdat alle gyselaars vrygelaat en Hamas vernietig is: