Vragmotors: Paaie-owerheid sê oor planne met Swakopmund-padMarch 19, 2025

Die jongste voorspelling oor aktiwiteite by die Walvisbaai grens is dat meer as 1 500 vragmotors daagliks deur die hawe sal beweeg teen omtrent 2029. Dit stel uitdagings vir grens doeltreffendheid en regulatoriese prosesse, sowel as padinfrastruktuur met die roete vanaf die kus wat reeds erg oorlaai is. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Dr. Conrad Lutombi, die uitvoerende hoof van die Paaie-owerheid…