Jeugbeleid neem nie landelike jeug se uitdagings in ag nieMarch 19, 2025

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het ‘n vergadering oor landelike beleid aangebied in vennootskap met Deutsche Welle en die New Narratives, New Voices in Public Policy Discourse-program. Die leier van die LPM se jeugvleuel, Duminga Ndala, het by die vergadering gesê dat beleid dikwels opgestel word sonder om die werklikhede wat landelike jeugdiges in die gesig staar, aan te spreek. Kosmos 94.1 Nuus het met Ndala gesels, wat uitbrei op haar stelling.