Sauma sê oor impak van in-situ-loging op 26 MaartMarch 18, 2025

Water in die Suide kom vandeesmaand opnuut in die soeklig met die Stampriet Aquifer Uranium Mining Association, Sauma, wat op 26 Maart ‘n praatjie by The 29’ers lewer oor die impak van omstrede in situ-uraanmyning op die akwifer. Kosmos 94.1 Nuus het met Clare Galloway van The 29’ers oor die geleentheid gepraat.