Is Shakespeare nog toepaslik vir Afrika-klaskamers?March 17, 2025

‘n Lektor aan die Universiteit van die Wes-Kaap Nikiwe Nondabula sê William Shakespeare se werk is lank reeds deel van Suid-Afrika se onderwysstelsel. Dit is die eerste keer ingestel in koloniale klaskamers en is vandag nog ‘n deel van Engelse klasse. Maar debatte duur voort oor hulle toepaslikheid in Afrika-klaskamers, en of hulle voorkeur moet kry bo inheemse letterkunde en taaltekste. Nondabula sê baie studente vind Shakespeare se taal verouderd en uitdagend om te verstaan, wat hulle vermoë beperk om betrokke te raak by die toneelstukke: