Krieket: Namibië se Eagles in T20-finaalMarch 16, 2025
Namibië se vroue-krieketspan die Capricorn Eagles kom vandag teen Uganda te staan in die finaal in die Vrouedag-beker T20 internasionale vierhoekige toernooi in die gasheerland. Die wedstryd begin om 13:00 Namibiese tyd.