MK veroordeel 1% verhoging in BTW March 13, 2025

Die MK-party verwerp die begroting ten sterkste, veral die verhoging in BTW met 1 persent oor die volgende twee jaar. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana het die nasionale begroting gister in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê. Die MK-party se adjunkpresident, John Hlophe, sê wat nodig is, is ‘n onmiddellike verskuiwing na ‘n dapper begroting wat mense eerder as wins en ontwikkeling eerder as skuld vooropstel: