Brakwatervuur woed steedsAugust 24, 2021
Die vuur wat oor die naweek op Brakwater ontstaan het is steeds in die gebied van Daan Viljoen maar het noordwaarts uitgebrei tot wes van Namib Poultry Industries. Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers sê die brand is baie groot en moeilik om onder beheer te kry.