Mchunu moet Phala Phala verslag bekend maakMarch 6, 2025

Die African Transformation Movement het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, gekritiseer omdat hy nie die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat se verslag oor die Phala Phala-sage wil bekendmaak nie. Woordvoerder Zama Ntshona sê besluit beskerm president Cyril Ramaphosa, ondermyn deursigtigheid en laat kommer ontstaan oor die misbruik van staatsbronne. Hy vra Mchunu om die verslag onmiddellik te de-klassifiseer om toerekenbaarheid en geregtigheid te verseker: