Vrede in Oekraïne moet veerkragtig wees – Starmer
Die Britse eerste minister Keir Starmer, sê ‘n Russiese-Oekraïne vredesooreenkoms moet sterk en regverdig wees. Hy het Donderdag met president Donald Trump by die Withuis vergader waar die bereiking van ‘n blywende vrede in Oekraïne en beëindiging van Rusland se volskaalse inval die belangrikste punt op die agenda was. Starmer het benadruk dat Trump en sy administrasie dit grootliks ignoreer dat Rusland die aggressor in die oorlog is. Hy sê ‘n vredesooreenkoms kan nie die aggressor bevoordeel nie: