SA-poskantoor kry eerste reddingsboei, R150m

Die buurland se kommunikasiedepartement het Nasionale Tesourie se goedkeuring van 150 miljoen Suid-Afrikaanse rand om die Suid-Afrikaanse Poskantoor te help, verwelkom. Die fondse sal die Poskantoor se onmiddellike finansiële druk verlig. Dis ʼn klein gedeelte van die 3,8 miljard rand reddingsboei wat die regering die instelling beloof het. Die departement se woordvoerder, Tlangelani Manganyi, sê werk gaan voort om die sakereddingsproses af te handel en duidelikheid en bestendigheid te verskaf oor die Poskantoor se toekoms: