Shebeens vorm grootste deel van drankmark in die landAugust 23, 2021

Reaksie word ontvang oor nuus dat shebeen-eienaars in ‘n petisie die Namibiese regering tot Woensdag gegee om antwoord te gee op hulle eise dat drankverkope Saterdae en Sondae kan hervat. Die besigheidseienaars sê hulle kan nie ‘n lewe maak onder die huidige maatreëls, wat tot 15 September geld, nie. Horst Heimstädt van die Self-regulerende Alkohol Industrie-forum het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *