Natuurlike hulpbronne-verslag op pad na NV
Die sewende parlement sal in Maart tot ‘n einde kom voordat die nuwe administrasie oorneem, en baie werk moet nog gedoen word. Die staande komitees moet onder andere hul verslae oor verskillende kwessies indien. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Tjekero Tweya, voorsitter van die staande komitee op natuurlike hulpbronne, wat sê dat hy besig is om die komitee se verslae oor onder meer onwettige litiummynbou voor te berei. Tweya het meer.