Zimbabwe oorweeg vergoeding vir families van slagoffers van die 1983 massamoordAugust 22, 2021

Die regering van Zimbabwe oorweeg volgens berigte uit die buurland vergoeding aan families van slagoffers van die Gukurahundi-slagtings van 1983. Meer as 20 000 mense is vermoor toe Robert Mugabe ‘n opstand in Matabeleland militêr onderdruk het.Meerbesonderhede hieroor sal volgens berigte uit Harare binnekort bekendgemaak word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *