‘Koedoe’ Eksteen bring hulde aan Nujoma
Huldeblyke stroom in na die afsterwe van Namibië se stigtingspresident Sam Nujoma. Hy is net voor middernag oorlede in ‘n Windhoekse private hospitaal. Nujoma was 95. Dr. Riaan ‘Koedoe’ Eksteen, Suid-Afrika se gesant in Namibië net voor en na onafhanklikheid, bring hulde.
Eksteen het meer oor Nujoma se nalatenskap.