Reaksie op rekord mielie-oes in SA

Namate die oes vir 2020-21 van somergrane en oliesade nader kom, verskuif die fokus toenemend na die produksieseisoen van 2021-22, wat in Oktober begin. Die voorlopige insigte dui daarop dat Suid -Afrika nog ‘n goeie seisoen kan beleef, hoewel reënval moontlik nie so volop is in die 2020-21 seisoen nie. Die drie kritieke aanwysers, trekkerverkope, weervooruitsigte vir die volgende vyf maande en graan- en oliesadepryse, dui op ‘n positiewe vooruitsig. Ian Collard, die uitvoerende hoof van Namib Mills, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.