Kendrick Lamar maak Sondag geskiedenis
Die kletsrymer met 22 Grammy-toekennings agter sy naam, Kendrick Lamar, sê hy gaan sy Los Angeles hip-hop-ritme in New Orleans inklits, terwyl sy storievertel-kern nie sal agterbly tydens sy optrede by Sondag se Super Bowl-rustydvermaak nie. Die 37-jarige sal geskiedenis maak as die eerste enkel hip-hop-kunstenaar wat die rustydvertoning aanvoer. Lamar het aan Apple Music gesê die geleentheid om hip-hop te verteenwoordig op ‘n globale verhoog soos die Super Bowl is waarvoor hy gewerk het: