Kritieke Rasteorie verdeel en dra niks by nie – IRRAugust 20, 2021

Die Instituut vir Rasseverhoudings in Suid-Afrika het sy kommer uitgespreek oor die toepassing van Kritieke Rasteorie in privaatskole in die buurland. Die instituut meen dat die beleid rassisme bevorder en kinders onder een kam skeer, ongeag hulle eie karakters, talente en meer. Sara Gon, die instituut se hoof van strategiese betrokkenheid het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *