Musk se pa Errol het Cyril na hom toe deurgesit

Kosmos 94.1 Nuus het vroeër berig dat Elon Musk en president Cyril Ramaphosa telefonies gepraat het oor waninligting rakende Suid-Afrika en die Onteieningswet. Dit kom aan Musk se beskuldigings van rassisme teen die regering. Musk se pa, die 78-jarige Errol sê hy het die oproep moontlik gemaak.