Sweedse student vertel van aanval 

ʼn Skietvoorval by ʼn onderwyssentrum in die stad Örebro in sentraal-Swede het minstens tien mense, insluitend die skieter, se lewens geëis. Ses mense is gewond. Swede se eerste minister, Ulf Kristersson, beskryf die aanval as ʼn verskriklike daad van geweld en die ergste massaskietvoorval in die land se geskiedenis. ʼn Student, Andreas Sundling, het die terreur in sy klaskamer aan Sky News beskryf: