Ramaphosa kap terug teen Trump

President Cyril Ramaphosa het teruggekap na president Donald Trump se aanmerkings oor die Onteieningswet. Hy sê dit is nie ‘n konfiskeringsinstrument nie, maar ‘n grondwetlike regsproses wat openbare toegang tot grond op ‘n billike en regverdige wyse verseker soos deur die grondwet gelei. Hy sê verder behalwe vir Pepfar, is daar nie noemenswaardige befondsing aan die buurland deur die VSA nie. Sy woordvoerder Vincent Magwenya.