SA moet saam opstaan teen moord op polisiebeamptes
Die nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola sê die voortdurende aanvalle en moord op die mans en vroue in blou kan nie voortgaan nie. Nege polisiebeamptes in die land wat aan diens was en 12 polisiebeamptes wat nie aan diens was nie, is sedert Oktober verlede jaar tot op hede doodgeskiet. Masemola sê dit is ‘n misdaad waarteen alle Suid-Afrikaners moet opstaan sodat sulke optrede voorkom kan word: