Hoëvlak-tussengevegte bedreig organisasies, staatsentiteiteJanuary 21, 2025

Met tussengevegte wat voortduur by byvoorbeeld Stad Windhoek en ook direksies en uitvoerende komitees van ondernemings in staatsbesit, is daar volgens kenners ‘n ernstige bedreiging vir die volhoubaarheid van hierdie entiteite. Sulke konflikte ondermyn dikwels die effektiewe funksionering van die entiteite, waarvan baie reeds met finansiële probleme worstel en dikwels afhanklik is van staatsreddingsboeie om operasioneel te bly. Kosmos 94.1 Nuus het met die sakeman dr. Leake Hangala oor goeie bestuur gesels.

One thought on “Hoëvlak-tussengevegte bedreig organisasies, staatsentiteite

  1. I am really inspired together with your writing skills as smartly as with the format in your blog. Is this a paid subject or did you modify it your self? Anyway keep up the nice quality writing, it is rare to peer a great weblog like this one nowadays!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *