Uitslae van studente met skuld moet vrygestel word – ministerie

Nanso sê hy is verheug oor die besluit deur die hoër onderwysministerie om opdrag te gee aan openbare tersiêre instellings om die kwalifikasies van gegradueerdes met uitstaande skuld vry te stel. Universiteite hou tradisioneel punte terug as studente uitstaande skuld het wat hulle pogings om werk te kry, belemmer. Die studente vakbond sê dit stap sal tot groot voordeel wees van gegradueerdes om werk te kry en sodoende, wel hulle studieskuld te kan betaal. Die vakbond sê hy beywer reeds jare hiervoor.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *