Hoop dat Ramaphosa begrotingstekort in onderwys tydens Staatsrede sal aanspreek

Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, hoop president Cyril Ramaphosa sal die begrotingstekort in die onderwyssektor aanspreek tydens die Staatsrede. Die minister waarsku teen ‘n dreigende krisis namate provinsiale onderwysbegrotings sukkel om aan die groeiende eise te voldoen. Gwarube het aan eNCA gesê te midde van die befondsing-uitdagings, worstel provinsies met groter klasse en minder onderwysposte. Sy beklemtoon die behoefte aan gehalte onderwys:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *