Minimumloon raak teenstropery pogings

Met die nuwe jaar wat ontvou en die nuwe minimumloon wat op 1 Januarie in werking getree het, staar teenstropingseenhede nuwe uitdagings in die gesig. Kosmos 94.1 Nuus het met Rickus Spangenberg van K9 Anti-Poaching and Security gesels, wat sê dat hulle verwag dat baie boere nie meer hul dienste sal kan bekostig nie. Hy lig ook ander uitdagings uit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *