PDM-jeugleier reageer op hofbevel teen haarJanuary 14, 2025

Julia Nekwaya van die PDM se jeugliga het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat na waarnemende regter Anne-Doris Hans Kaumbi ‘n hofbevel uitgereik wat haar en William Minnie van die LPM verbied om sy bedrywighede te belemmer. Dit kom na protesaksie oor die tussentydse raad wat deur die lynminister aangestel is na ‘n raad reeds verkies was. Nekwaya waarsku dat jeug-betogings soos die wat in Kenia voorgekom het ook plaaslik kop kan uitsteek.

One thought on “PDM-jeugleier reageer op hofbevel teen haar

  1. I am really impressed along with your writing talents as neatly as with the structure on your weblog. Is that this a paid subject matter or did you customize it your self? Either way stay up the excellent quality writing, it’s rare to peer a nice weblog like this one these days!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *