Voormalige Sekretaris-Generaal van Swapo oor beweerde verskille in die partyApril 10, 2021
Die voormalige Sekretaris-Generaal van Swapo het gereageer op berigte dat daar verskille in die party is.Pendukeni Ivula Ithana sê die party sal moet begin praat met die leierskap. Sy het haar mening in die verband so verwoord.