LA-brande dood 16, woed steeds
Die dodetal in die Los Angeles-brand het tot 16 gestyg, met 11 wat toegeskryf word aan die Eaton-brand en vyf aan die Palisades-brand. Sestien mense is as vermis aangemeld en meer as 12 000 strukture vernietig. Daar is ongeveer 105 000 inwoners onder ontruimingsbevel en ongeveer 87 000 inwoners wat gewaarsku is om te ontruim. Die burgemeester van Los Angeles, Karen Bass, sê die dae wat voorlê sal steeds uitdagend wees, maar hulle sal deur hierdie krisis kom: