Landbou Werkgewersvereniging wag om te hoor van minimumloon

Die Nasionale Minimumloon, gepubliseer in die Staatskoerant, het amptelik op 1 Januarie 2025 in werking getree en landbouwerkers se salaris op 10 Namibiese dollar per uur vasgestel, met beplande verhogings na 14 dollar in 2026 en 18 dollar in 2027. Die Landbou Werkgewersvereniging het verlede jaar die arbeidministerie gevra vir kwytskelding. Kosmos 94.1 Nuus spoke to Danie van Vuuren, die vereniging se uitvoerende hoof, wat ‘n opdatering gee.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *