Cosatu wens Swapo geluk
Cosatu het die uitslag van die plaaslike verkiesing verwelkom en Netumbo Nandi-Ndaitwah gelukgewens met haar verkiesing as die land se eerste vroue-president. Cosatu-woordvoerder Zanele Sabela sê hulle verwelkom die verdieping en konsolidasie van demokrasie in die streek. Dit is ʼn belangrike bousteen van ʼn demokratiese, inklusiewe en groeiende Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap: