Hopwood sê ECN is onbevoeg

Die direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing Graham Hopwood het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die chaotiese stemdag. Hy sê dit wil voorkom asof kiesers hulle grondwetlike reg ontgin is om te stem en sê die Verkiesingskommissie is onbevoeg.

Intussen het die kommissie die deelnemende politieke partye uitgenooi om om 12-uur vandag te vergader vir terugvoer.