McHenry en Saara stem, vir verskillende redes
Die leier van die PDM, McHenry Venaani, het sy stem uitgebring by die Kilimanjaro Lutherse Kerk in die Tobias Hainyeko-kiesafdeling uitgebring. Hy het daarna met die media gepraat.
En eerste minister Saara Kuugongelwa Amadhila het oudergewoonte by die MTC-hoofkantoor in Olympia gestem.