Cran staan groenwaterstof by met infrastruktuur

Die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië, Cran, speel ‘n deurslaggewende rol in die bevordering van groenwaterstofontwikkeling deur inligting- en kommunikasietegnologie-infrastruktuur en regulatoriese behoeftes aan te spreek. Dit sluit in die uitbreiding van 5G- en breëbanddekking in landelike gebiede, en die aanmoediging van infrastruktuurdeling om koste te verminder en konnektiwiteit te verbeter. Helene Vosloo, Cran se uitvoerende hoof van ekonomie en markontwikkeling, gee meer inligting.